Ons is 'n Nuwe Testamentiese plaaslike gemeente en nieĀ deel vanĀ enige denominasie of kerkgroep nie.

Ons nooi u om by die verskeie bedienings en aktiwiteite van ons gemeente betrokke te raak. Kontak gerus ons leraar, Chris Wilhelm by 079 543 7748 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., vir meer besonderhede.

U kan gerus ons leraar Chris Wilhelm by 079 543 7748 of by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. kontak.

Ons as gemeente ondersteun verskeie sendelinge. U is welkom om hulle direk te kontak vir meer besonderhede of vir ons leraar Chris Wilhelm by 079 543 7748 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..