Ons leraar, Chris Wilhelm, deel sy gedagtes in verskeie blogs

naamlik: 

Uit die Herder se Hart

Om mense in woordgetroue plaaslike gemeentes toe te rus vir dienswerk.

  • Hoe kan ons meer mense bereik!

    Uit die herder se hart Mar 13, 2016 | 14:23 pm

    Dit is nie meer so ’n maklike taak om die Afrikaanse kerkgemeenskap van ons dag te beskryf nie. Die gemiddelde Afrikaanse Geloofsgemeenskap in Suid-Afrika bestaan hoofsaaklik uit: 1.) Een deel Christene wat nog in die tradisionele gereformeerde susterkerke is, maar[…]

    Read more...
  • Hoe sal Christenskap oorleef?

    Uit die herder se hart Mar 6, 2016 | 11:12 am

    Is jy onseker oor hoe die werk van God deur middel van Christenskap op aarde gaan uitbrei en oorleef? Die Groot Opdrag, om mense te bereik met die evangelie, is die antwoord! Nie almal van ons sien onsself egter as voorbrand[…]

    Read more...
  • Ons Gewete - Deel 2

    Uit die herder se hart Mar 3, 2016 | 00:55 am

    Ons gaan voort met ons bespreking oor die geweteTweedens, word die gewete elke keer uitgebeeld as 'n "getuienis" van iets anders  (Rom. 2:15; 9: 1; 2 Kor. 1:12; 4:2; 5:11). Die gewete is nie 'n onafhanklike gesag wat wette kan[…]

    Read more...
  • Ons Gewete - Deel 1

    Uit die herder se hart Mar 3, 2016 | 00:52 am

    Gewete Grieks: suneidesis; Engels: conscienceOns gewete is 'n belangrike deel van ons menswees. Dit vorm deel van ons innerlike self-bewustheid. Die gewete is ‘n onlosmaaklike deel van die innerlike rasionele denke van die mens. Die gewete maak voorsiening vir ‘n[…]

    Read more...
  • God se Skaduwee

    Uit die herder se hart Feb 24, 2016 | 03:46 am

    “Bewaar my soos ‘n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels…” Ps. 17:8Ek het nog altyd 'n liefde vir die gedeeltes in die Bybel wat God beskryf in terme wat ek as feilbare mens dit kan verstaan. Skrifgedeeltes soos[…]

    Read more...
  • Sendingweek 2015: Sigbare Christenskap

    Uit die herder se hart Apr 24, 2015 | 06:05 am

    Hierdie week is ons gemeente se Sendingweek vir 2105. Die tema van ons Sendingweek hierdie jaar is: Sigbare Christenskap. Tot dusver het ons geleer dat bedagsaamheid en vriendelikheid die geleentheid vir ons sal skep om met mense te praat. Om[…]

    Read more...
  • Kanker: Die Interessante Geleentheid

    Uit die herder se hart Apr 24, 2015 | 06:00 am

    Volgens CANSA statistieke, word 14 miljoen mense wêreldwyd, elke jaar met kanker gediagnoseer. 90% van alle kankers word veroorsaak deur omgewing- en leefstylverwante faktore, soos bv. rook, dieet en oefening. Meer as ‘n 100,000 Suid-Afrikaners word elke jaar met kanker[…]

    Read more...
  • Waarom is Goeie Vrydag goed?

    Uit die herder se hart Apr 3, 2015 | 11:41 am

    Die herdenking van die lyding van Christus behoort nie bloot net ‘n een-maal-‘n-jaar-gebeurtenis op Goeie Vrydag vir Christene te wees nie, maar ‘n daaglikse realiteit om ons lewens te verander. Die apostel Petrus het gesê: “Omdat Christus dan vir ons[…]

    Read more...
  • Jesus, die WAARDIGE Heiland

    Uit die herder se hart Dec 16, 2014 | 23:39 pm

            Met Kersliggies wat oral flikker en bekende liedere wat oral weerklink, word ons herinner dat die jaar 2014 einde se kant toe staan. Ons word ook herinner dat God Sy Seun vir ons gestuur het en[…]

    Read more...
  • Wie Staan Vir Die Here?

    Uit die herder se hart Nov 25, 2014 | 04:09 am

    Eks. 32:25-26Toe Moses sien dat die volk bandeloos was—want Aäron het hulle bandeloos laat word tot leedvermaak onder hulle teëstanders—het Moses in die poort van die laer gaan staan en gesê: Wie vír die HERE is, kom na my toe![…]

    Read more...

'n Apologetiese bediening wat die Woord toepas in ons alledaagse lewens.