Diensleiding
Diensleiding
Die doel van hierdie bediening is om die Sondagoggend-dienste van die gemeente glad te laat verloop.
Die koordineerder word getaak met die beplanning, organisasie en leierskap van die voorbereiding van Sondagdienste
Om seker te maak dat daar iemand aan diens is wie die diensorde sal lei
Om seker te maak dat die vrywillige dienswerkers (2 gesinne per maand) herinner word dat hulle op diens is en wat hulle te doen staan
Groet en hantering van besoekers – gee die besoekers se besonderhede aan die diensleier
Opnames van preke
In hierdie bediening wil ons ook die veiligheid van al ons lede verseker
Helpers in hierdie bediening sal betrokke wees in ‘n wye reeks van take rakende die dienste