deur Johan Malan
Die wegraping word in moderne prediking feitlik doodgeswyg en sal opnuut in die Bybel ontdek en aan Christene verkondig moet word. Dit is ‘n belangrike belofte hierdie, wat om goeie redes by profesieë oor die eindtyd ingesluit is. Om hiervan kennis te neem, gee aan Christene ‘n vaste toekomsverwagting en iets konkreets om na uit te sien in ‘n andersins donker toneel van komende oordele oor ‘n goddelose wêreld.
deur Tygerberg Baptiste Kerk
Die laaste boek in die Bybel bevat ’n volledige stel onthullings oor al die apsekte rakende ons Here, Jesus Christus self. Dit bevat ‘n omvattende profetiese rekord van die goddelike voorkoms van die Here Jesus, die verskillende maniere hoe Christus die finale aanslag van sonde sal oorwin en die dodelike effek wat dit op die mensdom en skepping gehad het, sal omkeer tot ‘n ewige volmaaktheid. Die boek is ‘n biografiese verering van Christus Jesus as die agent van God wat die finale veroordeling en verlossing van alle dinge geskape sal behartig.
deur Marc Blackwell sr.
Hierdie aanbieding bied 'n grafiese oorsig van die boublokke van Bybelse eintydprofetiese leer en hoe ons dit kan verstaan.
Die waarhede hierin kan enige Christen lei om perspektief te kry vir die gebeure in ons wereld vandag. Gebruik jou Bybel om die waarhede te verstaan.
deur John Ecob
Daniël sê dat die Romeinse Ryk 10 afdelings onder die Antichris moet hê. Wie hierdie 10 konings is, is ‘n onderwerp van groot belangstelling onder Bybelstudente. Wat leer die Skrif?