Die Bybel gee baie praktiese riglyne vir ons as individue soos om beter besluite te maak wat geestelike groei bevorder wat tot 'n gelukkiger en vervulde lewe lei.
Daar is dalk ‘n onredelike hoeveelheid werk wat van ons verwag word en omdat ons nie heeltemal wil saamwerk nie, wil ons uitstel. Hierdie persoonlike getuienis sal jou oortuig, dat wat ookal die rede is, ons dit kan baasraak met God se hulp.
deur dr. Marc Blackwell sr.
Ons lewens bestaan uit ‘n reeks van besluite. Wanneer ons moet opstaan in die oggend en óf ons moet opstaan? Watter werksaanbod om te aanvaar? Wat reg is vir my om te doen of wat skadelik sal wees? Hoe kan ons weet of ons goeie en wyse besluite neem? Dit is ‘’n moeilike vraag omdat die keuses wat jy vandag maak, sal jou opsies en geleenthede in die toekoms beïnvloed. As jy goeie besluite neem en die regte keuses maak, sal dit tot verdere sukses lei. As jy slegte of verkeerde keuses maak, sal dit jou lewe negatief beïnvloed en jou opsies in die toekoms beperk. As Salomon sê: “Moenie jou mooiste jare verspil en jou beste jare aan ‘n hartelose mens gee nie.” (Spr. 5:9), dan moet ons leer om goeie besluite te neem.
Deur Jay E. Adams
Onthou jy die laaste keer toe jy uit ‘n kerkdiens gestap het met goeie voornemens om te verander? Jy was so vasbeslote: “Hierdie keer bedoel ek dit! Ek gaan harder probeer om te wees soos wat Jesus wil hê ek moet wees!” Hier is jy egter vandag – min of meer dieselfde soos altyd. Daar was groei, maar nie soos wat jy gehoop het nie.
Deur Jay Adams
Wat doen ‘n mens wanneer jy aan alkohol, dwelms of enige iets anders verslaaf is en alreeds alles probeer het om dit op te gee? Is daar geen genesing of uitkoms nie?
Daar is wel ‘n manier om genees te word en dit is die enigste manier… God se manier.
Deur pastoor Bill Goode, gewese Uitvoerende Direkteur van NANC
Onbeheersde woede is baie gevaarlik, want baie keer word dit as ‘n “aanvaarbare” sonde gesien. Uitlatings soos ... “Ek het alle reg gehad om...“, en “Jy moes gesien het wat sy aan my gedoen het...” word gereeld in Christen-huise gehoor.
Deur dr. Marc Blackwell sr.
Die grootste waarde van 'n Christen is goeie kommunikasie. In hierdie kort studie leer ds. Marc ons hoe om goed te kommunikeer.
Deur Tygerberg Baptiste Kerk
Baie Christene verstaan nie hoe om te bid nie. Hierdie handleiding beign deur 'n persoon wat nie weet hom om te bid nie te lei om die Skrif te bid.
Deur Chris Wilhelm
Goeie gemeentelede is deesdae moeilik bekombaar. Hierdie kort studie lei ons om te kyk na wat 'n gesonde gemeentelid lyk en watter eienskappe so iemand besit.