Ons bestudeer die Bybel met ‘n letterlike, grammaties-historiese en kontekstuele interpretasie en vind praktiese maniere om dit wat ons leer toe te pas. Hierdie deel bevat breedvoerige verduideliking van kernwaarhede asook antwoorde op belangrike teologiese vrae waaroor mense wonder.
Wat beteken dit as ons praat van ons ewige sekerheid van saligheid? In hierdie boekie verduidelik dr. Harry Ironside wat dit beteken as ‘n verlore siel “gered is deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees”.
The doctrine of biblical inerrancy is an extremely important one because the truth does matter. This issue reflects on the character of God and is foundational to our understanding of everything the Bible teaches. Here are some reasons why we should absolutely believe in biblical inerrancy:
deur C.I. Scofield
Die gelowige word deur Paulus in 2 Timotheus 2 vers 15 as ‘n “werker” beskryf wat die studie van die Woord aanbetref en soos volg aangemoedig: “Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ‘n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.” Hierdie Skrifgedeelte wys ons dat daar ‘n regte manier is om die Woord van die Waarheid, die Bybel, uit te lê. Ken jy dit?
deur James Showers
In the Old Testament God often said, in effect, “Keep My covenant, and I’ll bless you; I’ll do all these good things for you. But if you do not keep My covenant, I will curse you; and these judgments will come upon you.” Replacement theologians take the blessings for themselves and leave the curses with Israel. Therefore, whenever they read Israel in Scripture, they replace it with church. The leadership of most mainline Protestant churches and the Roman Catholic Church hold to Replacement Theology.
Wanneer daar in die Bybel van verval in die laaste dae gepraat word, verwys dit duidelik na die proses van geestelike en morele verval onder Christene, en ook na verval in die standaarde en leerstellings van kerke. Sondaars kan nie verval nie omdat daar nie ‘n standaard is van waar hulle kan verval nie. Die sonde kan wél intensiveer en in gruwelikheid toeneem, maar dit, as sodanig, is nie verval nie. Verval tree in onder hulle wat veragter in die genade (Heb. 12:15) of selfs totaal uitdie genade verval (Heb. 10:26). Paulus sê dat sulke mense aan die geloof skipbreuk ly (1 Tim. 1:19). As gevolg van die doelbewuste en aanhoudende sonde wat hulle weer in ongeloof pleeg, kry hierdie voormalige “broeders” bose en ongelowige harte (Heb. 3:12-13).
deur John Ecob, vertaal deur Tygerberg Baptiste Kerk
Vanaf Adam tot aan die einde van tyd is daar sewe duidelik definieerbare tydperke in die geskiedenis van die mensdom wat bekend staan as die “SEWE DISPENSASIES VAN TYD”. ‘n Dispensasie kan as ‘n tydperk of 'n era van God se handeling beskou word: 'n bepaalde tydperk waarin God met ‘n spesifieke persoon of deur 'n groep mense (‘n volk) wil werk tot voordeel van die mensdom. In die Ou Testament word sulke periodes dikwels “geslagte” genoem (Ps. 100:5), en in die Nuwe Testament word dit ook as “eeue” beskryf (Heb. 9:26; Gal. 1:4).
deur Herald of Hope
In the Old Testament God often said, in effect, “Keep My covenant, and I’ll bless you; I’ll do all these good things for you. But if you do not keep My covenant, I will curse you; and these judgments will come upon you.” Replacement theologians take the blessings for themselves and leave the curses with Israel. Therefore, whenever they read Israel in Scripture, they replace it with church. The leadership of most mainline Protestant churches and the Roman Catholic Church hold to Replacement Theology. Sekere kerke leer dat Jesus die Koning van die Kerk is en vele moderne liedere verwys na die Kerk as ‘n koninkryk met Christus as Koning. Is dit Skriftuurlik? Is dit Koninkryksteologie? Wat sê die Bybel?
deur Dawid Moss, vertaal deur Tygeberg Baptiste Kerk
Dit is hartseer, maar waar. Al is ons as Christene gered, geregverdig en vergewe, kan ons steeds sondig. Nie almal stem saam hieroor nie. Daar is sommige wat glo in sondelose volmaaktheid. Hulle beweer dat ’n Christen met sy of haar redding ’n staat van sondelose volmaaktheid bereik, wat beteken dat hulle die vermoëom te sondig verloor. Van die dag van hulle redding af sal daar, volgens hulle, hier en daar foute insluip, maar hulle sal hierdie foute definitief nie as sonde bely nie.
deur Herald of Hope
Sommige leer dat die Kerk nie bestaan hetvoor Handelinge13, toe die Evangelie aan dieHeidene verkondig is nie, en dat die gelowige doop‘n Joodse ritueel was. Ek het gedink die Kerk het opPinkster begin. Wat leer die Skrif?
deur Werner Gitt
Wat sou u verwag van ‘n boek met die titel Fassinerende mens? Die Duitse titel is Faszinierend Mensch. Ons herken hierin die Latynse woord fascinare (Engels fascinate), wat oorspronklik betower beteken het, maar nou gebruik word in die sin van boeiend. Wat boei en fassineer ons? Wat begeester ons werklik? ‘n Skildery van ‘n groot skilder, die stem van ‘n sanger, die meevoerende speel van ‘n musikant, of ‘n vernuftige tegniese uitvinding?