Ons is 'n Nuwe Testamentiese plaaslike gemeente en nie deel van enige denominasie of kerkgroep nie.
Ons gemeente se leerstellings is 'n baie goeie plek om ons beter te leer ken.
Ons gemeente het verskeie bedienings wat lede, besoekers en die gemeenskap bedien.
Ons adres is La Provencestraat 15, Eversdal. Sien Interaktiewe Kaart
Ons deel graag foto's van ons spesiale geleenthede en byeenkomste.
Ons nooi u om by die verskeie bedienings en aktiwiteite van ons gemeente betrokke te raak.