Ons adres is La Provencestraat 15, Eversdal.
Volg die aanwysings hieronder of gebruik die interaktiewe kaart om u weg na ons gemeentegebou te vind:
Op die N1 na Kaapstad, neem die Durbanweg afdraai en draai na regs
Ry reguit verby die Tygervallei winkelsentrum aan die linkerkant
Ry tot by Eversdalweg en draai dan regs
Draai regs in Bordeauxlaan en dan weer regs in Arlington
Draai links in La Provencestraat, eerste wit gebou op die regterkant