Sorgspan en Gebed
Sorgspan en Gebed
Ons gemeente sorg vir ander mense op drie maniere, SORG-IN-GEBED: ‘n gebedsbediening, SORG-NA-BUITE: help mense buite ons gemeente, SORG-NA-BINNE: help mense in ons gemeente. Die take sluit onder andere in
Gebedstye vir die gemeente en hulpbehoewende mense
Skakeling met die groeigroepleiers om sorg-sake op te volg
Reël vir die besoek van en versorging van die afgetrede lede
Die koordineerder beplan, organiseer en neem leiding in gebedstye, hospitaalbesoeke, ouetehuis besoeke, voorbereiding van etes vir spesiale behoeftes
Die deurgee van pastorale sake aan past Cal Lewis