Musiekspan
Musiekspan
Die doel hier is om musiek te voorsien vir gebruik in ons dienste.
Die koordineerder neem leiding in:
Die beplanning en organisering van musiek vir die gebruik in dienste
Werk aan nuwe- en spesiale musiek
Power Point aanbieding vir die gebruik in dienste en die Word dokumente waar die musiek saamgevat word
Die kweek van musiekwaardering
Helpers sal die geleentheid kry om te help met musiek, vertaling van nuwe liedere, spesiale musiek en die stoor van musiek.