deur Wayne Mack
- Die teenwoordigheid van my omstandighede as interne en/of eksterne faktore van invloed.
- Die groeiende bewustheid van ‘n spesifieke persoon wat my aandag aflei van my omstandighede
- Enige hoeveelheid tyd wat spandeer word om oor hierdie persoon se aantreklikheid te dink
- Aanvanklik onbeplande kontak en onskuldige byeenkomste
- Enige tyd spandeer om vergelykings te tref met huidige lewensmaat
- Enige tyd spandeer aan gedagtes van persoonlike ongelukkigheid
- Beplanning van intensionele kontak
- Na afloop van ‘n sosiale geleentheid – soek ander persoon uit vir ‘n gesprekke
- Aanhoudende interaksie met hierdie persoon selfs na ander mense vertrek het
- Verhoogde bewustheid van aangename gevoelens wanneer jy by hierdie persoon is
- Enige vergelykings tussen die manier hoe jy voel oor hierdie persoon met die manier hoe jy voel oor jou lewensmaat
- Vergelyk die manier hoe jy behandel word deur hierdie persoon met die manier hoe jy behandel word deur jou lewensmaat
- Uitkyk na maniere hoe jy naby hierdie persoon kan wees vir oënskynlik aanvaarbare redes
- Uitruil van oënskynlik onskuldige vorme van fisiese kontak
- Verhoogde kontak van aanraking tot passievolle omhelsing en gesoen
- Ontkenning en begin om hierdie gedrag te regverdig
- Ervaar stryd met skuld gevoelens
- Begeerte vir kontak met mekaar duur voort
- Werklike seksuele betrokkenheid
- Gedurige verskuilde byeenkomste
- Dubbel lewe
- Andere word agterdogtig en neem dit op met jou
- Verdedigend en ontkennend
- Waarheid oop en bloot
- Besluitneming tyd (1 van 3 keuses)
a. Sonde deur te besluit om aan te hou met egbreek en getoud te bly
b. Sonde deur die die maak van planne om te apart te leef of te skei
c. Bekeer en besluit om jou huwelik te herbou