Sondae
10h30 - OggenddiensWoensdae
19h00 tot 20h30 - Bybelstudie saam met Faith Fellowship gemeente by Durbanville Memorial ParkOns wil u graag aan ons bediening voorstel. Ons visie is om ‘n veilige hawe te wees vir elke lewensboot wat die golwe van die lewe moet trotseer. Om dit te bereik fokus ons op die gesin (die veilige hawe waar ons lewenslesse leer), die gemeente (die veilige hawe waar ons geestelike lesse leer) en die gemeenskap (waar ons saam ons geloof uitleef).
Kontak gerus vir Cal Lewis (082 528 0875) vir meer inligting. U kan ook ‘n e-pos stuur na calsumy@icloud.com