La Provencestraat 15, Eversdal - Aanwysings...

Dienstye

Sondae

10h30 - Oggenddiens
18h00 - CMI studie 

Woensdae en Donderdae

19h00 tot 20h30 - Bybelstudie saam met Faith Fellowship gemeente by Durbanville Memorial Park

Meer inlligting op die kalender

Welkom by ons...

Ons wil u graag aan ons bediening voorstel. Ons visie is om ‘n veilige hawe te wees vir elke lewensboot wat die golwe van die lewe moet trotseer. Om dit te bereik fokus ons op die gesin (die veilige hawe waar ons lewenslesse leer), die gemeente (die veilige hawe waar ons geestelike lesse leer) en die gemeenskap (waar ons saam ons geloof uitleef).   


Kontak gerus vir Cal Lewis (082 528 0875) vir meer inligting. U kan ook ‘n e-pos stuur na calsumy@icloud.com 

Vinnige Skakels

GLO Studies

Die G-L-O Studies wil enige iemand wat geroepe voel om geestelike leiding te neem in hulle gesinne, gemeenskappe of gemeentes met betroubare lesmateriaal te ondersteun.
Helios Studies

Luister na ons Helios Christelike Teologiese Lesse beskikbaar as klankgrepe

Volg ons aktiwiteite

Aktuele onderwerpe en vrae wat baie mense mag hê oor Christenskap

Besoek gerus ons Youtubekanaal om na opnames van ons dienste te luister.
Besoek on Facebook blad om deel te neem aan aanlyn gesprekke