Die Waarheid oor Israel

"Ek vra dan: Het God miskien sy volk verstoot? Nee, stellig nie! Want ek is ook 'n Israeliet uit die nageslag van Abraham, van die stam van Benjamin. God het sy volk wat Hy vantevore geken het, nie verstoot nie." (Rom 11:1-2a)

Dit is die Satan se hoofdoel om die Joodse volk by almal in on-guns te bring. Hy weet maar te goed dat dit deur hulle is dat God sy Woord en sy Messias aan ons gegee het. As hy dus hulle geloofwaardigheid kan aantas, kan hy dalk God se plan en doel met die wêreld in die wiele ry.

Wie is die Ware Israel

deur Bennie Kleynhans

Hierdie artikel is hoofstuk 4 in Bennie Kleynhans se boek "Wie is die Ware Israel?" wat handel oor Anglo-Israelisme - Feit of Verdigsel?