Woordbediening




Die doel van hierdie blad is om die studiemateriaal beskikbaar te maak wat gebruik word in die prediking en lering van die Woord van God in ons byeenkomste op Sondagoggende, Groeigroep byeenkomste en Woensdagaande se GLO Bybelstudietyd. Die doel is om manne en vroue op te lei wat weer op hulle beurt ander kan leer.

Hierdie is die preeknotas wat gebruik is in die preke wat in ons gemeente gelewer is.

Hierdie materiaal wat deur 'n Ameikaanse Bybelleraar, dr. Woodrow Kroll, saamgestel is, is met vergunning vertaal en opgeneem deur 'n bedieningspan in ons gemeente. Die stemkunstenaar is Pieter Cillie. Hierdie studiereeks behandel die hooftemas in die Christelike geloof op 'n unieke manier.

Die GLO Studiereeks is Bybelstudie lesse wat in maklik verstaanbare lesformaat beskikbaar gemaak word.