Maak Dissipels

Die Groot Opdrag is die Christenkerk se hoogste prioriteit. Jesus het pas voor sy hemelvaart die volgende aan sy dissipels gesê: "Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het." (Matt. 28:19)


God het goeie nuus vir jou!

deur Marc Blackwell sr.

Laat ek jou vra, “Wat maak jy met Jesus Christus?” As jy nog nooit God se gawe van die ewige lewe aanvaar het nie, kan ek nie dink aan ‘n beter tyd as nou om dit te doen nie (2 Korintiërs 6:2). As jy graag vir Christus “JA” wil sê, kan jy dit nou dadelik doen, net waar jy jou bevind, waarmee jy ook al besig is. Gebed en ‘n nederige gesindheid is noodsaaklik as ons met die Vader wil praat en Jesus Christus in ons lewens wil innooi.

Lees Verder...

Hoe om 'n Christen te word

deur Chris Wilhelm

Nie almal wat beweer dat hulle Christene is, is dit in werklikheid nie. Lees die volgende artikel om te sien of jy met reg kan verklaar dat dit waar is van jou lewe.

Lees verder...

Die Byna Christen

deur George Whitfield

Christenskap was nog altyd ‘n leerstelling van die kruis en van die dood van Jesus Christus. Die prinse en regeerders van die aarde het óf gedink dat hulle verhewe was bo die leerstellings van sulke eenvoudige mans, óf hulle was te lief vir plesier om deur hierdie ongemaklike waarhede afgesit te word. Maar Paulus was terdeë bewus dat hierdie waarheid die hoofrede was waarom sy Meester sy vyande toegelaat het om hom voor ‘n verhoorhof te bring.

Lees verder...

Bybelse Dissipelskap

deur Tygerberg Baptiste Kerk

Hierdie is 'n dissipelskap handleiding deur 10 belangrike temas wat elke nuwe Christen moet weet aangaande die Christenlewe. Hierdie is 'n handleiding vir Bybelstudie- of kleingroepleiers.

Lees verder...

Die Evangelie en Islam

deur Gideon Cillié

Sowat drie en ‘n half jaar gelede het ek en ‘n vriend met ‘n uitreik aksie na ‘n onbereikte stedelike gemeenskap naby aan my werk begin, waar ons probeer om weekliks ‘n besoek aan hulle te bring en oor ons geloof in die Here Jesus te praat.

Lees verder...

Persoonlike Evangelisasie

deur John R. Rice

As jy ‘n begeerte het om leer hoe om gehoorsaam te wees aan die groot opdrag van Jesus Christus sal hierdie eenvoudige handleiding jou lei om te verstaan hoe om iemand tot bekering te lei.

Lees verder...

'n Anker vir die Siel

deur Chris Wilhelm

Mense is afsydig en onverskillig ten opsigte van persoonlike gebed en stiltetyd en sê met openhartigheid aan die kerk: “Christenskap werk nie vir my nie!” Deur hulle sporadiese kerkbywoning dra hulle die boodskap oor: “Die kerk raak nie ons daaglikse lewe aan nie en maak geen verskil nie”.

Lees verder...

Pilare van die Waarheid

deur Chris Wilhelm

Waarheid is ‘n essensiële deel van ons gemeentelike lewe! Daar is niks wat ons samelewing, gemeente, gesinne, huwelike en vriendskappe meer beïnvloed as die teenwoordigheid van,of gebrek aan waarheid nie. ’n Gebrek aan waarheid, sal ’n negatiewe invloed hê op alle areas vanons lewens. Stel jouself ’n huwelik voor waar huweliksmaats nie die waarheid met mekaar praat nie, of ’n huisgesin, waar die gesinslede die waarheid verdoesel. Die Bybel maak dit egter helder, dat die waarheid nie net ‘n sosiale en sielkundige hulpmiddel is om ons gedrag in die samelewing te ordennie, maardat dit essensieel is tot ons eie saligheid (2 Tim. 3:15).

Lees verder...

Die 4 Geestelike Wette

'n Baie eenvoudige manier om die evangelie te verstaan en te gebruik om mense tot bekering te lei.

Lees verder...

Vir wie moet ek stem

Christene wat hulle kruisies wil trek, moet nie hulle vertroue plaas op die onsekerheid van menslike vermoë eerder as op die betroubare Woord van God wat geopenbaar is om ons te red nie! “‘n Slegte tand en ‘n voet wat swik, so is die vertroue op ‘n ontroue in die dag van benoudheid.” (Spr. 25:19) “Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, en wie se vertroue die HERE is.” (Jer. 17:7).

Lees verder...

'n Ware Verhaal

deur Ruben Costley

Lees hierdie insiggewend lewensverhaal.

Lees verder...