Finansies (Finkom)




Liezel Cupido

Tel: 083 842 5980 E-pos: liezelcup@gmail.com

Die doel hiermee is die bestuur van die gemeente se finansies.

  • Die tesourier beplan, organiseer en bestuur die gemeente se finansies

  • Lewer maandelikse en twee-jaarlikse verslae van die finansies en begroting aan die gemeente

  • Dit behels die skakeling met die boekhouers (Theron du Plessis) rakende die belasting van die salarisse