Sendingwerk

Ons as gemeente ondersteun verskeie sendelinge. U is welkom om hulle direk te kontak vir meer besonderhede of vir ons leraar Chris Wilhelm by 079 543 7748 of cgwtbg@gmail.com.