Verlies en Trauma

Soms gaan almal deur moeilike tye as gevolg van verlies wat tot trauma kan lei. Jesus het self deur baie trauma gegaan en verstaan waardeur ons gaan. Hierdie kategorie het inligting wat van hulp kan wees.

Van Klaaglied tot Kalmte - 'n studie uit Jeremia

Het jy al oorweldig gevoel deur sekere lewensituasies wat jou so ontstel dat jy jou lank en aanhoudend daaroor loop en kwel? Dalk het jy al ‘n ontstellende nuusberig oor die radio gehoor of op televisie gesien, dinge waarvan die beelde en indrukke daaruit jou tot trane gedryf het. Vir ons as Christene, wat elke dag met die gevolge van ons eie sonde te doen het, asook om met die gevolge van die ongeregtigheid van hierdie wêreld saam te leef, is dit moeilik om dit kalm en gelate te aanvaar. Dit ontstel ons en die ontsteltenis en kwellinge gaan nie sommer gou weg nie. Wat moet ons dink van al hierdie dinge? Hoe moet ‘n Christen dit hanteer? Moet ons maak of dit nie bestaan nie, of moet ons dit wegwens? Party mense dink ons moet dit ontken en net positiewe gedagtes dink, ander weer dink dat alles net eenvoudig sal regkom.

Lees verder...

Depressie

deur Edward T Welch van NANC

Het jy al oorweldig gevoel deur sekere lewensituasies wat jou so ontstel dat jy jou lank en aanhoudend daaroor loop en kwel? Dalk het jy al ‘n ontstellende nuusberig oor die radio gehoor of op televisie gesien, dinge waarvan die beelde en indrukke daaruit jou tot trane gedryf het. Vir ons as Christene, wat elke dag met die gevolge van ons eie sonde te doen het, asook om met die gevolge van die ongeregtigheid van hierdie wêreld saam te leef, is dit moeilik om dit kalm en gelate te aanvaar. Dit ontstel ons en die ontsteltenis en kwellinge gaan nie sommer gou weg nie. Wat moet ons dink van al hierdie dinge? Hoe moet ‘n Christen dit hanteer? Moet ons maak of dit nie bestaan nie, of moet ons dit wegwens? Party mense dink ons moet dit ontken en net positiewe gedagtes dink, ander weer dink dat alles net eenvoudig sal regkom.Tegnies gesproke word dit depressie of neerslagtigheid genoem, maar dit kan nie werklik deur een enkele woord omskryf word nie. Dit laat jou gedurig lamvoel, gevoelloos, lusteloos, maar tog pyn jou kop. Dit laat jou ‘n leegheid van binne beleef, maar togis daar binne in jou ‘n stille geskreeu. Dit laat jou vermoeidvoelen ‘n beklemmende vreesagtigheid oorval jou gedurig. Dinge wat vantevore plesier en opwinding verskaf het trek skaars jou aandag. Dit voel asof ‘n swaar gewig jou neerdruk

Lees verder...

Dealing with Trauma!

2 Cor. 4: 8 we are afflicted in every way, but not crushed; perplexed, but not despairing; 9 persecuted, but not forsaken; struck down, but not destroyed; 10 always carrying about in the body the dying of Jesus, so that the life of Jesus also may be manifested in our body. 11 For we who live are constantly being delivered over to death for Jesus’ sake, so that the life of Jesus also may be manifested in our mortal flesh. (NASV)

Read Further...