Aktueel

Hierdie artikels handel oor die algmene vraagstukke in die hedendaagse lewe.

Die verering/miskenning van die huwelik

In die begin, het God met Sy wil vir die ontstaan van alle dinge voorsien dat die manlike geslag in ‘n eervolle huweliksverhouding met die vroulike geslag moet tree.Die Here het sy wil vir die huwelik ondersteun deur Sy wet vir huweliksverhoudings indie Ou Testamenten die duidelike instruksies wat betref die huweliksverhouding tussen ‘n man en ‘n vrouin die Nuwe Testament.

Lees verder...

Wat maak ons met Kersfees?

“Stille Nag, Heilige Nag alles rus eensaam wag…” Terwyl ek sit en luister na hierdie kersopvoering in musiek en die kinderstemmetjies en engelgesiggies geniet, dwaal my gedagtes na my kinderdae en die baie positiewe herinneringe rondom hierdie tyd van die jaar. Vir ons gesin was dit jaarliks ‘n jolige tyd waar die familie saamtrek en daar ‘n oorvloed was van alles waaraan jy kan dink. Met die afsluiting van Stille Nag word my gedagtes teruggebring na my gevoelens oor hierdie tyd van die jaar en waaroor dit alles nou eintlik gaan. Ek dink aan die hoeveelheid kere wat ek myself moes herinner aan die “ander” sy van hierdie feestyd en my nuutgevonde gewaarwordinge oor die heidense oorsprong van die spesifieke dag met sy gebruike en oordrewe kommersiële uitbuiting. Ek moes my self ouder gewoonte afvra: “Wat maak ek met Kersfees hierdie jaar?”

Lees verder...

Die viering van Pinkster

Moet die kerk Pinksterdag vier?

Lees verder...

Is daar 'n God?

Moet die kerk Pinksterdag vier? Die wêreld is vol wonders oral waarons kyk! Wie het dit alles gemaak? Het dit net per toeval gebeur? Of isdaar regtig ‘n Skepper, 'n God wat,soos die Bybel sê, “die hemel en dieaarde gemaak het”?

Lees verder...