Die Kleiner Gemeente

Die Werklikhede van ‘n Nuwe Testament/Verbond Kerk

Oor die laaste afgelope jaar het ek die geleentheid gehad om die karakter en dinamiese eienskappe van ons gemeente te ervaar en te ondersoek. Ek het geleer om te verstaan hoe ons gemeente werk, omdat ek dit aan soveel ander mense moes verduidelik. Daarom wil ek my gewaarwordinge en die lesse wat ek geleer het in ‘n reeks persoonlike briewe met elkeen deel, om julle te help om self die unieke karakter van ons gemeente te verstaan en te kan verduidelik.


Inleiding

Die stigting, groei en volwassewording van ‘n Bybelse onafhanklike gemeente is inderdaad ‘n interessante proses om te ervaar. Families wat ons uit groter gemeentes besoek, vind die ervaring om in ons klein onafhanklike gemeente te aanbid, ietwat vreemd. Vir hulle is dit ‘n uitdaging om gewoond te raak en in te skakel by die unieke persoonlike karakter van ons gemeente. Vir hulle is die verwagting van die normaliteit wat die groter gemeentes voorsien soms so oorweldigend, dat hulle die seëning wat die meer intieme geloofsgemeenskap bied miskyk en soms selfs afgestoot word deur die abnormale. ‘n Ware begrip van die unieke karakter van die kleiner en meer intieme onafhanklike gemeentes sal help om die vervreemding vir die besoeker om te skakel in deelname.

Enige gemeente, wat ‘n Bybelse gemeente (nie noodwendig onafhanklike Baptiste nie) wil wees, moet die Woord van God as finale outoriteit aanvaar. Daarmee saam sal enige Bybelse gemeente die afvalligheid en kompromie van die kerke in ons land rakende die Woord van God as ‘n ernstige saak sien. Ons gemeente is gestig vir wedergebore gelowiges wat gekies het om in ‘n Bybelse gemeente saam te kom vir daardie juiste rede – om by die Woord van God, die ses-en-sestig boeke van die Bybel, te bly wat hulle lewens en besluite aanbetref.


Die Tipe Toehoorders (Matt. 13:13-23)

Die tipe luisteraar in ons dienste en studies verskil nie veel van die luisteraars wat na Jesus geluister het nie.

Matt 13:20 En by wie op rotsagtige plekke gesaai is—dit is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem;

Matt 13:22 En by wie in die dorings gesaai is—dit is hy wat die woord hoor, maar die sorg van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar.

Matt 13:23 En by wie op die goeie grond gesaai is—dit is hy wat die woord hoor en verstaan, wat dan ook vrug dra en oplewer: die een honderd,die ander sestig—, die ander dertigvoudig.

Jesus self het soms verwys na die redes waarom mense na Hom kom luister het. Almal wat ons kerkdienste of Bybelstudies bywoon, woon dit by met ‘n sekere verwagting of voorveronderstelling. Ek wil hierdie verwagting in drie dele opdeel:

Die eerste is tipe luisteraar is die een wat bevestiging soek. Hulle wil graag deur die boodskap of les verseker word dat dit wat hulle reeds glo waar is. As hulle eie opvattings en opinies in die diens bekragtig of bevestig word, dan voel hulle dit was ‘n geseënde diens. ‘n Voorbeeld van die tipe reaksies wat jy sal kry van hulle is: “Dink jy nie dit werk/is eintlik so nie...”. ‘n Ander reaksie is “Ons stem saam...” en “As so-en-so net hier was om dit te hoor”. Hierdie tipe stellings of vrae bevestig die feit dat hulle graag erkenning wil ontvang vir dit wat hulle weet waar is. Hulle is ook gou om beswaar aan te teken met, “Ek stem nie saam nie…”, veral as dit wat gesê is verskil met hulle paradigma of kennis van die Bybel.

Die tweede tipe luisteraar is ‘n person wat praktiese wysheid soek. Hulle verwagting is om praktiese raad of ‘n werkbare stel aksiestappe te ontvang. Vir hulle is ‘n geseënde diens of studietyd, ‘n diens waar hulle ‘n netjies verpakte en verstaanbare drie punt preek ontvang het. Hulle verwag ‘n maklik onderskeibare uitleg met praktiese en bruikbare toepassings. Kom ons vat byvoorbeeld die volgende preekraam oor die lewe van Elia. Die eerste punt: Elia was ‘n dienaar van die Here. Die tweede punt: Die mense het Elia nie verstaan nie. Die derde punt: Elia het God se krag gehad. ‘n Praktiese toepassing is dan tipies: Ons kan in die wêreld soos Elia wees en alhoewel die wêreld ons nie verstaan nie, kan ons die wêreld beïnvloed soos Elia, omdat ons ook die krag van God ontvang het.

Die derde tipe luisteraar is die persoon wat graag wil weet hoe ver God se genade strek en of hulle nog daarin val. Hulle verwagting het te doen met die grense van God se genade. Hulle verwagting is om hulle lewens op te weeg teen die boodskap en te probeer bepaal hoe ver hulle reeds oor die tou getrap het of hoe ver hulle kan gaan voordat God ongelukkig sal wees met hulle en hulle sal straf. Met ander woorde, die vraag in hulle gedagtes is: “Wat is die grense van God se tevredenheid met my en wat gebeur as ons dit oorsteek? Waarmee kan ek wegkom?” ‘n Voorbeeld hiervan is die vraag wat die Fariseërs aan Jesus gestel het oor die egskeiding. Hulle wou natuurlik weet of Moses dan nie juis vir mense toestemming gee om te skei nie. Jesus het egter gesê dat dit oor die hardheid van die hart is dat hulle deur Moses toegelaat is om te skei. Dit was nie God se wil om te skei nie. Die Fariseërs het Jesus dus getoets om te sien hoe ver hulle kan gaan.


Die standaard boodskap in ons gemeente

As herder van die gemeente, is ek baie bewus van die uiteenlopende agtergronde waaruit mense kom wat ons gemeente besoek - opsoek na ‘n ander geestelike tuiste. Dit is altyd my doel om sensitief te wees vir die redes waarom mense ander gemeentes verlaat en ‘n nuwe gemeente besoek.

‘n Nuwe Testament boodskap met ‘n Nuwe Verbond verskil

    1. Die tipe preke
      • Uitleg styl,
      • Kommentaar van die teks styl,
      • Tekstueel,
      • Tematies,
    2. Die oorhoofse tema - Die verborgenhede van God.

Matt 13:1-13 ii. Hand 7, iii. Hand 8, iv. Hand 17, v. Hand 28:17-31


Die pastorale benadering in ons gemeente

As volgelinge van Jesus Christus, is nie net ontvangers van die spesiaal geopenbaarde en geinspireerde Woorde van God nie (1 Kor. 2:10), maar ook verantwoordelik om daders daarvan te wees (Jak. 1:22). Met ander woorde, ons is in hierdie wêreld geplaas om op ‘n eervolle en versigtige manier die waarheid van die Woord uit te leef. Alhoewel die Woord van God op sekere aspekte van ons lewens fokus meer as ander, stel die Here belang in elke deel van ons lewens (1 Kor. 1:15). Omdat dit nie so eenvoudig is om altyd te wee twat die regte ding is om te doen nie, het die Here vir Sy volgelinge hulpmiddels gestuur om hulle in staat te stel om te kan weet wat Sy wil is en om te leef volgens Sy wil. ‘n Belangrike hulpmiddel volgens Efesiers 4:12 is die Herder en Leraar wat saam met die Woord en die Gees ‘n span vorm om Sy volgelinge te voorsien van perspektiewe oor die lewe, praktiese kennis van die God se wil, ‘n lewende voorbeeld van die Woord in aksie, toesighouding oor interaksie met ander gelowiges en hulp om te verander. Eintlik is dit ‘n opsomming van my funksies. Die Bybel noem my die pastor (herder van die gemeente) ‘n gawes, wat deur die Here aan die gemeente gegee is om volgelinge van Jesus in hierdie dinge te help. Noudat ek julle, tong in die kies, oortuig het dat ek ‘n “gawe” in jou lewe is, gaan ek ‘n bietjie verder praat oor die pastorale bediening wat ons gemeente aanbied.

1. Verkondiger en behouder van die verborgenhede van God – 1 Kor. 4:1,2; 2 Kor. 4:1,16-18; Judas 1:3

Die herder van ‘n gemeente moet volgens Paulus in 1 Korintiers 4 moet beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenhede van God. Daar word verder, volgens vers 2, van hulle vereis dat hulle getrou bevind moet word. Judas, die broer van Jakobus en Jesus, het verder in Judas 1:3 ons aangese om kragtig te stry vir die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is. Hierdie styd vir die behouding van die waarheid, sal as gevolg van teenstand soms moeilik wees, maar al vergaan ons uiterlike mens ook (2 Kor. 4:16), gee ons nie moed op nie. Die pastorale bediening in ons gemeente moet dus in goeie en slegte tye, wanneer daar samewerking is of teenstand gebied word, kragtig stry om die waarheid van die Woord te behou.

2. Lewende voorbeeld van toewyding aan die Woord – 2 Tim. 2:15; 3:10-17

Vir my om getrou te bly aan die waarheid, moet ek op ‘n gereelde basis deur die Woord van God studeer en dit reg uitle (2 Tim. 2:15). Dit beteken dat ek met ‘n leerbare gees myself aanhoudend moet leer uit die Woord van God. Dit vereis geestelike ywer (2 Kor. 5:9), ‘n gebalanseerd gebruik van my tyd en om die werk van ‘n evangelis te doen, sodat ek weet wat die geestelike behoeftes is van die volgelinge van Jesus waaroor ek aangestel is. Hierdie leerbare gees word gevorm deur ‘n honger en dors na geregtigheid (Matt. 5:6), en as daar wysheid kortkom, laat hom dit van God bid (Jak. 1:5). So ‘n gees moet weet wat dit beteken om te onderwerp…aan God (Jak. 4:7) en tot God te nader. Daarmee saam moet so ‘n persoon homself nie mislei met wereldse wysheid nie, want as iemand meen dat hy wys is onder julle in hierdie wereld, laat hom dwaas word… want die wysheid van hierdie wereld is dwaasheid by God; (1 Kor. 3:18,19). ‘n Leerbare gees sal alles wat hy geleer en ontvang en gehoor en gesien het,doen… (Fil. 4:9). Die persoonlik standard vir ‘n geestelik leerbare lewe is ‘n lewe wat vol van goedheid is, vervuld met alle kennis, in staat is om… te vermaan (Rom. 15:14).

To be diligent spiritually, to be balanced and to serve as evangelist (Acts 20:20-21) and as a teacher of the Word (Acts 20:31) requires an on-going learnership! To be a learner means to “consider … thyself lest thou also be tempted…” Gal 6:1. To develop a learner’s spirit or heart, one could consider Matthew 5:6; James 1:5; 4:6; 1 Cor. 3:18 and Phil. 4:9. In Romans 14:15, when Paul credited the Roman Christian as being “Competent to Counsel” he was referring to their personal life standards, practical righteousness, and their (2 Tim 2:15) knowledge of the Word!

To be a servant-leader one needs to be sound Biblically (Hermeneutically …Dispensationally) and must face responsibility (2 Cor. 5:10); must see God above trials (Rom. 8:28, 29a; Heb. 12:5-6; James 1:2-8; 1 John 4:11); must understand the concept and dynamics of the congregation as Envisaged by the Word of God (Eph. 4:11-16); must be ready and willing to equip and lead the Christian Army” into war (Eph. 6:10-20); must communicate in love (Eph. 4:14-16); must aim for and pray for change in his communication/preaching/teaching (1 Cor. 3:10-15). TITUS 2:5-10.

3. Voorgangers wat omsien na die welstand van die siel – Heb. 13:7,17-19

To “care” is to be “person-minded” – there is no need for leaders who care about things: computers, methods, systems, or programmes! A useful study is a study on the life and compassionate action of Christ Jesus, our Lord. Matthew 9:36; 14:14 Joh 10:7 - The pastor’s wife, children and relatives have every right to expect that he will truly care for them and be an example of Christ’s care and compassion to the family ...FIRST and then, and only then, to the church of Jesus Christ. Our priorities must be right! Sometimes our schedules are so demanding and confusing that our family wonders about our commitment to them. This ought not to be so and must be addressed ... made right ...re-prioritised and scheduled!

C.I. Scofield reminds us that Christ as the Great Shepherd is “the door of the sheep… and he points out that the shepherd work of our Lord has three aspects:

(1) As the "Good" Shepherd He gives His life for the sheep (Joh_10:11) and is, therefore, "the door" by which "if any man enter in he shall be saved." (Joh_10:9). This answers to Psalm 22.

(2) He is the "Great" Shepherd, "brought again from the dead" (Heb_13:20) to care for and make perfect the sheep. This answers to Psalm 23.

(3) He is the "Chief" Shepherd, who is coming in glory to give crowns of reward to the faithful shepherds (1Pe_5:4). Psalm 24.

4. Toesighouding oor die kudde van God deur ‘n onderherder/ouderling – Hand. 20:28, 1 Pet. 5:1-5; Tit. 1:5-9

‘n Nuwe Testamentiese vorm van leierskap. Nie prestasie gedrewe, maar

Toerusting deur herders/leraars wat mense ontmoet waar hulle is en help om die “volgende” stap te neem (verandering) – Ef. 4:11,12

Come to class having carefully read the following Biblical passages:

i. Ef. 1:3-14 (emphasis on v.10) ii. Ef. 3:1-7; (emphasis on v.2) 4:1-16; iii. 1 Kor. 10 (emphasis on v.32) iv. Rom. 11 (emphasis on v.25) v. Handelinge 3 (emphasis on v. 12)

‘n Karakter wat altyd verander om Christus uit te leef – 2 Tim. 4:1-5

Doen die werk van ‘n evangelis


Die bedieningsmodel in ons gemeente

‘n Bedieningsmodel vir die Laaste dae

Onderdanige gemeentelewe

Within, the local congregation (the assembly of baptized believers) pressures, problems, trials, temptations and testings will come. Resolving these issues calls for ethics and ethical standards, i.e. - applied love. The principles outlined for the local congregation (the church) may well have some broader applications, but the church – is the primary context or environment that the Lord has provided for us to find good outcomes to our differences, offenses and pressures. When we are wronged we are not to go to the pastor, or to our best friend, or even to someone that is especially suited to help – an intermediary or spiritual leader. We are to attempt resolving the problem ourselves – privately – just between the two involved in the wrong done. Matthew 18:15-17 [Lev. 19:17; Deut 19:15]

The need, then (and today), is for a sense of responsibility to one another, in the Lord. Since the congregation – the local assembly of believers is the environment designed and planned by the Lord to foster or encourage emotionally healing attitudes we can not resolve our problems in our own way. To resolve a problem Biblically – i.e. first – privately, we do not tell others to get their “moral support” for our viewpoint or feelings!

If we cannot solve the problem privately then we go to the church leadership and obtain two or three brethren who can provide godly counsel - people who can be as Biblical, as fair and even as ‘neutral’ as possible in the given situation We are to submit to one another – listen to and cooperate with the counsel given. Where we fail to submit, and/or fail to respect the place or role of others in our lives – we will simply become unmanageable ourselves and this is certainly not God’s will for our lives.

We must be primarily concerned about restoring Christian love, and not be committed to being vindicated ourselves or even worse just to have the other person found guilty. When and if the church leaders decide that the matter is a matter of public discipline we must remain humble, ourselves, and prayerfully consider our own attitudes throughout this unhappy experience. (Gal. 6:1). It is important that we seek to honour Christ by respecting God’s leadership! Matthew 18: 18- 20, Exodus 3:14

Fundamentele Bybelse gemeente

‘n Fokus op die Baptiste kenmerke

‘n Genade – Nuwe Verbond boodskap

      1. Saligheid deur geloof in Christus alleen
      2. Die volledige Woord as noodsaaklik vir onderhouding van geestelike lewe - Dispensasionalisme
      3. Geestelike groei deur heiligmaking in/deur die Heilige Gees

Nugtere aanbidding – nie sakramenteel, tradisioneel/tradisie gebonde of kontemporêr.

      1. Eenvoudig
      2. Bybels
      3. Nie-wêrelds
      4. Moedig gemeentebou aan

Ons is so dankbaar vir bedienings soos CMI, die Gideons en ander, wat dieselfde besef en probeer om gemeentes wat agter ander dinge aangaan terug te bring na die waarheid van die Woord. In dieselfde asem kan hierdie gelowiges en buite kerklike bedienings dankbaar wees dat daar “nuwe” gemeentes gestig word wat die fokus op die Woord van God plaas deur die Waarheid (Kreationisme, Evangelisasiewerk, Sendingwerk, Christen Families, Aanbidding, ens) te leer.

My doel is daarom, om soos wat die teks dit vereis en die geleentheid hom voordoen, aan mense te verduidelik hoe ons as gelowiges en gemeentes Bybels anders (nie beter as ander nie) wil wees. Dit sal beteken dat ons van tyd tot tyd iets in die lig sal moet bring oor ander gemeentes en bedienings. Net verlede week het ek in een week by twee gesinne gekuier wat uit drie verskillende kerke uitkom en hulle hoor getuig het dat hulle bly is om by ‘n gemeente te kan wees wat die suiwere Woord van God wil preek en volg. Hulle het spesifieke vrae gehad oor hoe ons anders is as dit waaruit hulle kom en gevra dat ek hulle daardie lering moet gee.

Ons stel dit vir ons altyd ten doel om te bly by die doel om die evangelie uit te gee, wat ek Sondag gedoen het, maar om dit te doen sonder om boodskappe te meng met valsheid om mense gelukkig te hou. Daarom bring ek nie stelsels of kerklike leer in nie, want dit sal die evangelie en die Nuwe Verbond boodskap afwater.

In hierdie sin is ons, alhoewel ons ‘n gemeente is, baie soos CMI, en ek haal aan uit die CMI sendingstelling (ek gebruik die ou webwerf een want die nuwe is heeltemal verander): "Christ-centred, non-denominational ministry dedicated to upholding the authority of the Bible from the very first verse." CMI is dus ‘n Bybelse "Onafhanklike" Christus-gesentreerde bediening wat daarop gefokus is om die outoriteit van die Woord te onderhou reg vanaf die eers vers. Om hierdie doel te behou (saam met al die ander doelwitte) as vreemdelinge en bywoners op die aarde, is kompleks. Sommige kerke sal julle nie aanvaar nie, omdat julle eksklusief is wat die waarheid aanbetref. Ons bid vir julle, want ons is in dieselfde situasie, behalwe dat ons nie sekere van die middele kan gebruik wat julle mag gebruik om te groei nie! Elkeen van ons moet egter hierdie komplekse Bybelse doel uitleef en die beste doen wat ons kan doen voor God die Vader, wat alleen die reg het om ons te beoordeel voor die regterstoel van Christus.

Ons wil in hierdie laaste dae waarin ons leef, as ‘n Bybelse gemeente beide aanmoedigend wees en ‘n voorbeeld vir die ander kerke om ons. Ons wil hulle verseker van die werklikheid van ons liefde vir hulle, maar ook probeer oortuig van die werklikheid van die waarheid van die Woord.

Dit is miskien 'n probleem vir mense te verstaan dat meeste van die Sewe Gementees van Openbaring was - alhoewel gemeentes - gemeentes met probleme, foute, vals leer en verkeerde lewenstyle. Dat die kerke van ons land het'n behoeft vir CMI is getuienis dat hulle is gebou op al sort opinies van die mensdom, die werêld se stelsels, werlêdlikse gesindhede en sogenoomde "waardes."