Sekretaresse en Administrasie




Rista Terblanche

Tel: 082 955 0550 E-pos: srsk@vodamail.co.za

Die doel hier is om die kommunikasie tussen al die verskillende bedienings te vergemaklik.

Hierdie span is verantwoordelik vir:

  • Die neem van notules by alle formele vergaderings (sakevergaderings en finansiële vergaderings)

  • Die uitstuur van die notules na die vergadering

  • Die opstel van die jaarplan in Excel in oorleg met al die koordineerders

  • Die opstel en druk van die maandelikse kalender

  • Die instandhouding van die kennisgewingbord in die voorportaal

  • Kommunikeer en opdateer van verjaarsdae en huweliksherdenkings

  • 'n Verwelkomingsbriefie aan besoekers wat meer gereeld bywoon