Karakterbou

Jesus Christus het vir ons die voorbeeld gestel van hoe ons moet wees. Laat ons dan ons toewy om soos Hy te wees, gehoorsaam to die dood toe. "Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig." (1 Pet 1:15-16)

Die Gebruik Van Tyd

deur John Grant

Hierdie boekie gee ons ‘n Bybelse perspektief oor die gebruik van tyd. Dit verduidelik hoe belangrik die regte gebruik van tyd is vir die Christen, hoe ons geleer is om te dink oor die tyd wat ons beskikbaar het en ook hoe ons dit beter kan aanwend.

Sagmoedigheid

deur Chris Wilhelm

Dawid beskryf die sagmoedigheid van die Here as sy “neerbuigende goedheid” (2 Sam 22:36; Ps. 18:35). Salomo sê dat sagmoedigheid besit oorredingsvermoëns, “Deur lankmoedigheid word ‘n vors oorgehaal , en ‘n sagte tong verbreek die gebeente.” (Spr. 25:15)

Praktiese Wenke vir die Christelike Lewe

'n Paar riglyne uit die Bybel way ons hoe om op 'n praktiese manier te groei as gelowige.

Lees verder...