Mediabediening



Jacques van Wyngaardt

Tel: 082 955 8423 E-pos: jvwyngaa@gmail.com

Die doel hier is om die gemeente bekend te stel.

  • Die koordineerder lei die beplanning, organisasie en leierskap van die bediening

  • Werk aan die gemeente webwerf

  • Help met elektroniese mediawerk

  • Help met publikasies

  • Hantering van advertensies en Facebook

  • Helpers in die bediening sal op al hierdie platforms betrokke wees