Baba- en kleutersorg


Liezel Cupido

Tel: 083 842 5980E-pos: liezelcup@gmail.com

Die doel hiermee is om babas of kleuters op te pas terwyl mammas en pappas na die boodskap luister.

  • Die bediening, verkieslik ‘n man en vrou span, behels die opstel van die bedieningsrooster

  • Die stuur van sms'e ter herinnering en die organiseer van die crèche

  • Help besoekers met hulle kleingoed om die crèche te vind

  • Bied crèchedienste by spesiale geleenthede wat nie op ‘n Sondag gehou word nie