Groeispan



Cal Lewis

Tel: 082 528 0875E-pos: calsumy@icloud.com

Die doel van die groeispan is om kleingroepe in ons gemeente te organiseer en koordineer. ‘n Kleingroep is waar Christene saamwerk in die bediening van die Here. Die kleingroep skep die geleentheid vir gelowiges om te deel oor hulle eie persoonlike geloofslewe, gedissipeleer te word in die Christelike lewe, om uitreik- en evangelisasiewerk te doen na ongelowiges.

  • die koordineerder beplan, organiseer en neem leiding in die voortgesette groei van die kleingroepe in ons gemeente.

  • dit sluit in die dissipelskap van nuwe lede

  • helpers kan ondersteun in die werk wat kleingroepe suksesvol maak.